25143 Itokawa

Model van Itokawa
25143 Itokawa   
Wentelbaan van Itokawa; E=Aarde; M=Mars
Ontdekking
Ontdek deur Lincoln Labs Socorro
Datum 26 September 1998
Alternatiewe name1998 SF36
Kleinplaneet-kategorie Apollo-asteroïde[1]
Etimologie Hideo Itokawa, Japannese vuurpylingenieur
Wentelbaaneienskappe[1]
Epog 2458600.5 (17-Apr-'19)
Afelium 1.695094727(3) AE
Perihelium 0,953190591(4) AE
Halwe lengteas 1,324142659(2) AE
Wentelperiode 1,52 jr.
Gem. omwentelingspoed km/s
Gem. anomalie 288.876412(10) °
Baanhelling 1,6213540(2) °
Lengteligging van stygende nodus 69,08062(5) °
Periheliumhoek 162,824302(5) °
Fisiese eienskappe
Afmetings 0,33 km
Massa 3,51 10+10 kg
Gem. digtheid 1,9 [g/cm3]
Rotasieperiode 12,132 uur[1]
Spektraaltipe: S(IV)
Absolute magnitude 19,2[1]

25143 Itokawa is 'n asteroïde. Dit is 'n naby-aarde-voorwerp (NAV).

Sy grootte is 535x294x209 m. Die gemiddelde deursnee is 320 meter. Die wentelperiode is 12,1 uur, die digtheid 1,9 cm3 en dit wentel in retrograde rigting. Die onreëlmatige vorm van die kleinplaneet word soms met 'n drywende seeotter s'n vergelyk. Die grootste klip meet omtrent 50x30x20 meter. Dit lê naby die "regtervoet" van die "liggaam" en word Yoshinodai genoem.[2]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 JPL
  2. Asteroids IV Patrick Michel, Francesca E. DeMeo, William F. Bottke University of Arizona Press, 2015, ISBN 0-8165-3218-4, ISBN 978-0-8165-3218-6

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search